Skadu's op die stoep
By Miriam Engelbrecht
Dis 'n verhaal van generasies - van 'n vrou wat met haar stille krag ondersteun
Die skadu’s val oor die stoep – skadu’s van bome deur die blare, mense en die son wat sak – maar die skadu neem dit nie oor nie. Dis ‘n verhaal van generasies – van ‘n vrou wat met haar stille krag ondersteun, ‘n ma wat veg vir hoop, kinders wat hul eie paaie soek en ‘n ouma wie se stories tussens die stoelpote bly spook.
