Joanna Alexander

Joanna Alexander is gebore en getoë in Upington in die Noord-Kaap en het aan die Universiteit van Wes-Kaap gestudeer. Sy het in 1989 begin skoolhou as taalonnie. Joanna het regoor Suid-Afrika skoolgehou en ‘n liefde vir Afrikaans by al haar leerders en mede-onderwysers gekweek.
Sy gee tans onderwys in Muscat, Oman in die Midde-Ooste.

Books By Joanna Alexander

Skoenlapper Vrou

By Joanna Alexander

Verf vir my die maan in elke vertrek

jQuery(function($){ // Force Woo quantity fields to stay enabled on mobile $('.quantity input.qty').prop('readonly', false).prop('disabled', false); // If a custom theme script is blocking touch events, this helps $('.single_add_to_cart_button, .qty, .plus, .minus, .button').css('pointer-events','auto'); });