Verf vir my die maan in elke vertrek
en verander my donker se adres
los die winterson by my voete
blerts die reënboogkleure oor my kop
en herinner my dat ek dit vir
myself moet kan doen.
-Kaalwoorde
Verf vir my die maan in elke vertrek
en verander my donker se adres
los die winterson by my voete
blerts die reënboogkleure oor my kop
en herinner my dat ek dit vir
myself moet kan doen.
-Kaalwoorde