Helen Matroos

Helen Lillian Matroos is oorspronklik van Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Sy is die tweede jongste van ses Arkeldien kinders wat almal David Livingstone Sekondêre Skool bygewoon het. Benewens haar amptelike kwalifikasies, soos vermeld op bladsy 90, het sy ook ander kortkursusse vermag in, onder nadere Atletiek en Hokkieafrigting, Rekenaars, Kunsmatige Intelligensie en kursusse verbonde aan Megatronika. Helen glo in haarself as 'n lewenslange leerder, (Lifelong Learner).

Books By Helen Matroos

Livvie Blues

By Helen Matroos

R150

"Once a Livvie, always a Livvie."