Na die Reën, is die ideale geskenk aan iemand wat ‘n geliefde vir altyd moes groet veral wanneer ‘n mens nie die woorde kan vind om te troos nie. Hierdie pragtige bundel, betower die leser met ‘n diep emosionele reis deur liefde, verllies, geloof en vergifnis.
