Alfred Brown
Alfred Gregory Brown is oorspronklik van Gelvandale, Gqeberha in die Oos-Kaap. Hy is die jongste seun van vyf, twee susters en twee broers met ouers Eileen Brown en Fortuin Brown. Alfred het matrikuleer by Gelvandale Hoërskool en het verder aan Bethelsdorp Tegniese College studeer, waar hy sy Teologiese Onderwys graad ontvang het. HHy het 'n passie vir poësie en is tans besig met sy internskap by Bethelsdorp Congregational Kerk
