Kom Stap Saam
By Miriam Engelbrecht
Liefde en leed. Ons is almal gemaak om spore te los. Miriam Engelbrecht
Price
R99
Hierdie digbundel deel met die leser die lief en leed van die digter. Ons ervaar die botsende emosies soos deur die digter neergepen en die leser voel telkemale een daarmee, omdat ons almal al geraak is deur die vreugdes en hartseer in die lewe. Ek vertrou dat die bundel die leser sal prikkel en bemoedig waar nodig.
