Joe Wintie

Joe Wintie is oorspronklik van Botswana en is die middelkind van ‘n gesin met 11 kinders. In sy kleuterjare word hy en twee ouer sussies in Botswana agtergelaat wanneer sy gesin weer terugkeer na Suid-Afrika. Met skoolgereedheid word hy kom haal deur sy ouers en word hy in Port Elizabeth se Noordlike voorstede groot waar hy eers aan Helenvale, toe Fonteintjie, Republiek en De Heuwel laerskole bywoon.

Hy voltooi sy skoolloopbaan te Bethelsdorp Hoërskool, waarna hy dadelik in 1981 aan die destyds enigste ras-oop Universiteit, naamlik Wes-Kaapland gaan studeer het.

Books By Joe Wintie

Vrylewende Siel

By Joe Wintie

Is ons die oorspronklike mense? Sal ons die toekoms oorleef, of sal ons uitsterf?

On this website we use first or third-party tools that store small files (cookie) on your device. Cookies are normally used to allow the site to run properly (technical cookies), to generate navigation usage reports (statistics cookies) and to suitable advertise our services/products (profiling cookies). We can directly use technical cookies, but you have the right to choose whether or not to enable statistical and profiling cookies. Enabling these cookies, you help us to offer you a better experience.