George Maleiba
George Maleiba is oorspronklik van Salisbury Park in Port Elizabeth. Hy is 'n afgetrede onderwyser an het 27 jaar as 'n onderwyswer gewerk. Hy is passievol oor die skryf van poësie. Hy is ook 'n lid van Poets Vannie Baai en het 'n paar van sy gedigte in 'n bloemlesing, 'Voices of Gqeberha' gepubliseer.
