Christal Eldredene Hermans
Christal Eldredene Hermans is oorspronklik van Gqeberha in die Ooskaap. Sy het opgegroei met ‘n groot passie vir lees en skryf. Haar lewe was nie altyd rooskleurig nie, sy moes baie uitdagings beveg he. Sy was ‘n tegniese klerk by ‘n gesogde maatskappy. Haar lewe het drasties verander na ‘n diagnose met ‘n ongeneesbare long siekte bekend as Sarkoidosis. In daardie troebel tydperk het sy haar weg na pen en papier geneem en so is haar blad “Koningskind” gebore. Behalwe skryf geniet sy om tyd met haar familie en gelifdes deur te bring.
Books By Christal Eldredene Hermans
Thoughts WRITTEN DOWN
By Christal Eldredene Hermans
R200
Success is not final,failure not deadly;it is the courage to move forward,that counts
Gedagtes Neergepen
By Christal Eldredene Hermans
R200
Sukses is nie finaal nie, mislukking is nie fataal nie;dit is die moed om voort te gaan wat tel.