Gedagtes Neergepen
By Christal Eldredene Hermans
Sukses is nie finaal nie, mislukking is nie fataal nie;
dit is die moed om...
Price
R200
Gedagtes Neergepen is ‘n bundel wat jou op ‘n reis deur die gedagtes van Christal neem. Sy vat jou hand, terwyl sy jou deur haar transformasies lei van pyn na dinge meer optimisties sien. Haar gedagtes, emosies an alles wat sy ervaar, bloei deur pen op papier terwyl jy jou op reis in haar skoene deur haar lewe neem.
Ook in Engels beskikbaar Thoughts WRITTEN DOWN
