Stukkies van Gister

Price range: R100.00 through R200.00

By Jeanette Hendriks

Maak persoonlike groei ‘n daaglikse prioriteit.

Description

Tyd is gratis, maar dit is prysloos. Jy kan dit nie besit nie, maar jy kan dit gebruik. Stukkies van Gister is tien kortverhale geskryf deur Jeanette Hendriks. Wanneer jy uiteindelik die boek toemaak, besef jy, die lewe deel soms harde klappe onverwags uit. Teleurstellings, oneerlikheid, ontrouheid, verraad en beledigings wat niemand verdien nie. Soms is ons stryd gewikkel met geloof omdat al die dinge jou oorval. Ons bid en dit lyk ons gebede word nie beantwoord nie. Dis dan dat jy moet moed hou, want daar is altyd ʼn goue rand met elke donker wolk.
Maak persoonlike groei ‘n daaglikse prioriteit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stukkies van Gister”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Book Details

ISBN9781795380768
Formatfield_630244e544046
PublisherShofar Books
Publication Date2025-02-05
LanguageAfrikaans

Related products