Die Reis van ‘n Verpleegster – ‘n Memoir

Price range: R150.00 through R250.00

By Lizzie E Lakey Overmeyer

“Verpleging is nie wat ons doen nie, dit is wie ons is.” “Live life when you have it. Life is a splendid gift – there is nothing small about it” Florence Nightingale

Description

Hierdie memoir is ‘n unieke en interessante een. Dit is die verhaal van ‘n verpleegster se reis, uit die hart van Suid Afrika to na die ander kant van die wêreld. Behalwe om lewens te red, ervaar verpleegsters ook verlies, soms word hulle gedwing om moeilike besluite te neem en het geen ander keuse, as om sterk professioneel te wees nie. Die reis van Lizzie as’n verpleegster is gevul met humor, verlies, deernis, vrede, interne oorloë en die oorkom van uitdagings.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Reis van ‘n Verpleegster – ‘n Memoir”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Book Details

ISBN9781067385262
FormatPDF
PublisherShofar Books
Publication Date2025-03-07
LanguageAfrikaans

Related products