Nog ‘n “Moenie” het gesterf

R99.95

By Samuel Muller

En ander balsemstories by die graf

Category: ,

Description

Dit maak nie saak hoe voorbereid jy is nie, die dood sluip soos ‘n dief in. Hierdie boek is gevul met lewenslesse: sommige eenvoudig, sommige diepgaande, sommige oneerbiedig – sommige hartseer lesse oor die lewe, uit die dood. Samuel Muller deel sy persoonlike ervarings en lewenslesse, tragedies, mislukkings en hartseer wat hy persoonlik ervaar en aanskou het as ‘n predikant, seun, eggenoot en pa. Nog ’n Moenie het gesterf is inderdaad ’n boek vir almal.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Nog ‘n “Moenie” het gesterf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Book Details

ISBN9781776427123
Formatfield_630244e544046
PublisherShofar Books
LanguageAfrikaans

Related products