Die reis van Lizzie as ‘n verpleegster is gevul met humor, verlies, deernis, vrede, interne oorloë en die oorkom van uitdagings. Die skrywer deel haar eie reis as ‘n tweelingsuster, ‘n dogter, ‘n vriendin, ‘n verpleegster en die vreugdes van moederskap.