KERK IN PUIN COVER 1

KERK IN PUIN

By Nathan Isaacs

~ Stukkend ~ Gebreek ~ Gebroke

Is die kerk steeds ‘n tuiste vir almal? Hierdie is die ope vraag waarmee die skrywer deur die hoofstukke van hierdie boek worstel. Tog reken hy dat hierdie kwelvraag deur elke kerk self beantwoord te word, oor of die plaaslike kerk nog ‘n welkom tuiste bied vir almal.

Wel daar is ‘n snel groeiende aantal lede van die kerk wat toenemend anders voel. Die sulkes wie geen veilige vesting, tuiste of hawe meer vind binne die hedendaagse kerk nie. Hulle wie voel dat die moraliteit, spiritualiteit, integriteit en outoriteit van die kerk ook aan skerwe lê. Hulle wie reken dat die kerk begin weerspieël ‘n morele doelloosheid en ‘n geestelike leegheid. Mense verlaat die formele kerk. Die vraag is, waarom? Kom lees saam en hoop dat hierdie verhaal u sal help om die kerk ‘n tuiste te maak vir ander verlore siele.

Availability

available

Original Title

KERK IN PUIN

Publisher Name

ISBN

9780796134738

Country

South Africa

Language

Afrikaans

Average Ratings

Submit Your Review You are not allowed to submit review. please Log In

jQuery(function($){ // Force Woo quantity fields to stay enabled on mobile $('.quantity input.qty').prop('readonly', false).prop('disabled', false); // If a custom theme script is blocking touch events, this helps $('.single_add_to_cart_button, .qty, .plus, .minus, .button').css('pointer-events','auto'); });

Item Added to Cart!

What would you like to do next?

View Cart