Die Reis van 'n Verpleegster - 'n Memoir

By Lizzie E Lakey Overmeyer

"Verpleging is nie wat ons doen nie, dit is wie ons is."

<p style="text-align:...

Hierdie memoir is ‘n unieke en interessante een. Dit is die verhaal van ‘n verpleegster se reis, uit die hart van Suid Afrika to na die ander kant van die wêreld. Behalwe om lewens te red, ervaar verpleegsters ook verlies, soms word hulle gedwing om moeilike besluite te neem en het geen ander keuse, as om sterk professioneel te wees nie. Die reis van Lizzie as’n verpleegster is gevul met humor, verlies, deernis, vrede, interne oorloë en die oorkom van uitdagings.

Availability

available

Original Title

Die Reis van 'n Verpleegster - 'n Memoir

Publish Date

2025-03-07

Published Year

2025

Publisher Name

ISBN

9781067385262

Format

eBook, Print

Country

South Africa

Language

Afrikaans

File Format

PDF

Simultaneous Device Usage

2

Submit Your Review You are not allowed to submit review. please Log In