Spasies tussen die Spoorlyne
By Sharon Grootboom
Spasies tussen die spoorlyne is 'n aangrypende verhaal oor liefde, teleurstellings, tekortkominge en uiteindelik die oorkom van uitdagings. Sharon...
Spasies tussen die spoorlyne is ‘n aangrypende verhaal oor liefde, teleurstellings, tekortkominge en uiteindelik die oorkom van uitdagings. Sharon is ‘n produktiewe skrywer en digter. Sy groei waarlik as ‘n skrywer en sy het tans begin om romans en kortverhale te skryf.
