Die Here kom sterk deur

R99.95

By Theolla Langenhoven

Tiener gebede

Description

Here, kan U my hoor?

Gebed het nog altyd sake verander…

Hierdie is ‘n unieke geloofsbaseerde boek wat tieners sal aanmoedig om in hul geloof te groei terwyl hulle ook meer toegewy leef aan God.

Die Here kom sterk deur bestaan uit 50 gebede wat geskryf is op tieners se vlakte. Die boek kan gebruik word tydens gesinstyd met God, in persoonlike stiltetyd, maar selfs ook as ‘n handige hulpmiddel. Dit help antwoorde gee op lewensvrae, dit troos, gee hoop en inspireer. Dis deeglik geskryf, elke woord geweeg.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Here kom sterk deur”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Book Details

ISBN9781776463718
Formatfield_630244e544046
PublisherShofar Books
LanguageAfrikaans

Related products