
T
Author
Theolla Langenhoven
Theolla is ‘n staatsamptenaar en werksaam by die Wes-Kaapse Regering. Sy is van jongs af betrokke by gemeenskapsprojekte en inkorporeer haar administrasie agtergrond, sielkunde en kreatiewe skryfwerk om lig te werp op sosiale probleme in ons gemeenskappe. Heelwat van haar kortverhale en rubrieke is in die Kuier-tydskrif gepubliseer. Sy skryf ook gedigte waarvan meeste fokus op GBV en ander sosiale probleme waarvan dit vir GBV-bewusmakingsprojekte gebruik word. Theolla is ‘n lid van Poets Vannie Kaap en het onlangs ‘n toekenning ontvang by die 6de AfriCAN Honoree Authors Awards. Sy is getroud en het drie kinders.
Books by this Author
