God vergete, God verlate

R150.00

By Nathan Isaacs

My God, waarom verlaat U my? ‘n Easter meditasie

Description

Hierdie boek is vir elkeen wat se krisissituasie ook soos kruisdra of kruisiging begin voel het, maar dit tog durf  om aan God te vra, “Waarom het U my verlaat?”  Dit is vir almal wat om God se teenwoordigheid vra, smeek, soek en sukkelend voor bid. Die boek is gebore uit die hartseer en gebrokenheid van hulle wat die voorreg gehad het om in die oë van die gekruisigde Lam te kyk en die aanraking van Sy deurboorde hande te voel. Elke verhaal vertel die universele waarheid dat woorde soos godverlate en godvergete Pseudowoorde is. Elke vertelling in hierdie boek is ‘n outentieke ervaring en ‘n intense reis waarin die leser ingetrek word in die seer van die verteller, maar ook bemoedig voel oor God wat nogsteeds deurbrake bewerkstellig en pyn genees. Hierdie is die storie van opstanding na die kruisiging: genesing na die lyding: verering na vernedering. Die Easter narratief laat ons opnuut besef dat God versaak, verstoot, verag, verwyt, verwerp, vergeet en verlaat niemand nie…nooit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “God vergete, God verlate”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Book Details

ISBN9780149727556
FormateBook
PublisherShofar Books
Publication Date2025-10-30
LanguageAfrikaans

Related products