N

Author

Nathan Isaacs

Nathan Isaacs is ‘n leraar in die United Congregational Church of Southern Africa. Hy is passievol oor Koninsryk imperatiewe en die Missionale mandaat van die ekklesia in die huidige seisoen. Sy skrywe poog om ‘n syem te wees in die ekumeniese arena opsoek na antwoorde op die vraagstuk oor die relevansie van die kerk in die wêreld.

“Ons arbeid in die Here is nie tevergeefs nie” 1 Kor. 15:58

Books by this Author

KERK IN PUIN COVER 1

Kerk in Puin

Nathan Isaacs

~ Stukkend ~ Gebreek ~ Gebroke

Price range: R89.00 through R230.00
View Book