Showing 1-8 Of 149 Books
Waar’s Mamma
By Miriam Engelbrecht
R150
Wanneer tragedie toeslaan, word die hele gesin geraak. Meestal is dit die kinders wat ly. Waar’s Mamma is ‘n hartroerende verhaal van ‘n kind wat na haar ma soek.
Skadu’s op die stoep
By Miriam Engelbrecht
Dis ‘n verhaal van generasies – van ‘n vrou wat met haar stille krag ondersteun
